Navorsingsbrokkies

Navorsingsgeleenthede 2017

Research 2017

Navorsing 2017

Beginnende 2017, bied die Departement Prosesingenieurswese vele opwindende navorsingsgeleenthede aan meesters en doktorale studente in beide Chemise en Ekstraktiewe Metallurgiese Ingenieurswese.

Lees verder

Cederberge se eerste bierbrouery

Dr Nieuwoudt by die Prosesingenieurswese bierbrouery

Dr Nieuwoudt by die Prosesingenieurswese bierbrouery

 

Vir dr Melanie Nieuwoudt is haar doktorale studies oor bierbrou veel meer as net ‘n akademiese aangeleentheid. Sy gaan die kennis wat sy die afgelope vier jaar opgedoen het nou prakties toepas deur ‘n mikro-bierbrouery in die Cederberge op die Nieuwoudts se familieplaas, Kromrivier, te begin. Die bierbrouery van Prosesingenieurswese het experimentele fasiliteite gebied vir ‘n groot gedeelte van dr Nieuwoudt se navorsing.

Intydse Opname van Snelle Reaksies

Packing material

Die vermoe om vinnige reaksies intyds te meet is voordelig vir die oplos van hul beheerende reaksietempovergelykings. Die akkuraatheid van hierdie vergelykings is van kardinale belang in die skeidingstegnologie, omdat dit die akkuraatheid van ons vermoe beinvloed om die doeltreffendheid van distilleringkolomme te bepaal.  Klein verbeteringe in distilleringkolomdoeltreffendheid hou verband met groot besparings in bedryfskoste en vermindering in omgewingsimpak van die proses.

Lees meer

Meer myle uit suikerriet

Die grootste uitdaging met die gebruik van suikerriet vesel (die oorblyfsel na die ekstrasie van die soet sap) vir etanol produksie is die vermoë om die produksiekoste te verminder.

Lees meer